advertisement
Question
Posted by: Anita | 2007/06/25

Cipraflex

Middag Dokter, ek wil graag weet na aanleiding van 'n gesprek oor die radio oor kalmeermiddels ens.wil ek net graag weet, ek is so +- 'n jaar op cipraflex en ek moes nou weer gaan vir 'n voorskrif wat ek nie gedoen het nie, nou wil ek weet is daar nagevolge as ek dit sou los, want volgens 'n vriendin kan ek dit nie sommer net los nie, ek is noual 'n week daar sonder, die enigste simptone is 'n verkoue wat aan die kom is en duiseligheid en naarheid. Maar ek vermoed ek het verkoue onder lede. Kan u my antwoord asseblief. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anita
Dit is altyd beter om dit geleidelik te los want mens kan nogal onttrekking simptome of 'n terugval kry. Kry liewer nog 'n voorskrif vir 'n maand en begin dit stadig afskaal onder toesig van jou dokter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement