advertisement
Question
Posted by: Elize | 2004/01/27

CHRONIESE MOEGHEID

Goeie dag!!

Ek is gediagnoseer met Epstein Barr virus, suikerreaktief en 'n pH van 6.

Kan u my behulpsaam wees en raad gee hoe ek die moegheid kan oorkom en ook om die suurgehalte van my liggaam reg te kry?

Ek verneem graag van u.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Elize

Dis baie noodsaaklik dat u so gou as moontlik by 'n homeopaat uitkom om u te help.

U moet u dieet so alkalies hou as moontlik en die begin by baie water drink, grane en groente 80% van u dieet te maak en die res vars vrugte, rou neute en sade, en dan 'n bietjie vars vis of lam.

Om die suur verder af te breek stel ons voor dat u Dr Auers se Base Powder gebruik saam met Urticalcin en Bio-Strath Tablette. Die kombinasie van die 3 produkte sal baie help nie net op die suur vlak nie maar alle aspekte van gesondheid. U sal ook meer energie he op die tipe dieet en produkte.

Die homeopaat sal u dan verder help.

Die produkte is beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels.

Groete.

Estie





The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement