advertisement
Question
Posted by: Elize | 2004/01/27

CHRONIESE MOEGHEID

Goeie dag!!

Ek is gediagnoseer met die Epstein Barr virus en 'n lae immuniteit asook suiker reaktief. Ek eet tans net vrugte en groente om my immuniteit te "boost". Gaan die suiker in die vrugte nie my herstelproses verstadig nie?

Wat kan ek gebruik om meer energie te kry? Ek drink tans Build Up met sojamelk en kry elke week 'n vit B-co inspuiting. Ek is baie desperaat vir meer energie of iets wat die herstelproses sal bespoedig.

Ek verneem graag van u.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elize, jy behoort weer vanself gesond te word, maar as jy ‘n “opkikker” soek, is iets soos Vita-Thion™ dalk ‘n goeie opsie. As jy belang stel in iets wat ek oor klierkoors geskryf het, kan jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement