advertisement
Question
Posted by: M | 2006/10/26

Cholestrol

Hi daar
Benodig hulp het hoe Cholestrol en Osteoporose asook verkalking van die been...is 44 jr oud...toetse toon geen hormone ..histerektomie 10 jr terug gehad. Wil my lewenstyl verander. Groot asb. dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste M
Omdat jy aan veelvoudige probleme ly, wil ek sterk aanbeveel dat jy 'n kliniese dieetkundige gaan sien (besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind). Die dieetkundige sal vir jou 'n dieet moet uitwerk wat jou cholesterol verlaag, en jou osteoporose en verkalking teenwerk. Gesels met die dr wat jou behandel en vra hom/haar watter soort oefening jy mag doen en maak seker dat jy ten minste elke dag vir 30 min of elke tweede dag vir 60 min aan die voorgeskrewe oefening deel neem.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement