advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2007/06/04

Chemo versoorsaak visie probleme?

My skoonsussie het so 2 mnde terug 'n mastektomie gehad en kry sedertdien Chemoterapie. Sy ondervind nou dat sy byna nie kan sien nie, sy moet rondgery word want sy kan nie bestuur nie omrede sy nie kan sien nie. Sy sê dat die lig baie skerp is en haar oë onwillekeurig toegaan en sy dit dan nie weer kan oopkry nie. Is dit normaal en sal dit regkom na die chemo verby is? Dit is nie net buite wat sy dit ondervind nie, sy sukkel selfs om te lees, TV te kyk en rekenaar te werk.
liefnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Grietjie
Sekere chemoterapie middels kan die visie aantas en oë baie seer maak - weet haar dokter hiervan? Dit mag dalk nodig wees dat sy 'n oogarts sien en hulle haar chemoterapie dosis herevalueer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement