advertisement
Question
Posted by: EK | 2007/07/19

CHEESE PUFFS

Hi dok, is dit ok om so 2 hande vol cheetos cheese puffs voor aand ete te eet. Want hulle sê mos mens moet eerder goed wat BAKED NOT FRIED is eet. Ek try gewig verloor. En ek gym maan - dond. 'n uur. Ek eet ook net my 3 maaltye per dag. en snack aan vrugte

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ek
Kaaskrulle is nie eintlik 'n goeie versnapering as jy probeer gewig verloor nie aangesien dit 'n baie hoë vet inhoud het (kyk bietjie op die etiket) en as jy handevol daarvan eet gaan dit beslis jou dieet dwarsboom. Dit is goed dat jy 4 keer per week vir 'n uur oefen - hou so aan en doen veral aërobiese oefeninge soos hardloop, fietsry, swem, touspring, ens, pleks om net met gewigte te werk. Probeer 'n goed gebalanseerde, lae-vet dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach en 'Slimming Diet'), saam met die gereelde oefening en jy sal wel gewig verloor.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement