advertisement
Question
Posted by: CP MOM | 2004/10/19

chat : get2gether

Dear CS

I don't believe that I DID "Blow Things Out Of Purportion" as per your remark.......

In any case I'm withdrawing from the get2gether arrangements as well.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Dear CP Mom,
I'm so sorry you managed to find a negative connotation in my innocent remark, which was meant purely to be an amusing twist on the November 5th date ( when Guy Fawkes tried to Blow Up the British Houses of Parliament ). I didn't for a moment imagine it wuld be thought, by anyone, to apply to you ! Sollie !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

13
Our users say:
Posted by: genoeg | 2004/10/19

GENOEG !!!
____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Reply to genoeg
Posted by: P | 2004/10/19

Jammer

Elkeen wat dinge hier skryf het 'n ander aanslag/siening/houding/doel/behoefte op hierdie forum en op 'n stadium lag mens vir sekere dinge, oor ander voel jy jammer en so nou en dan irriteer sekere dinge wat geskryf word/sekere mense mens grensloos.

Lekker middag/aand

Reply to P
Posted by: JM | 2004/10/19

P,

Wie het jou so 'n onaangename mens gemaak?

In elk geval jammer om jou terug aarde toe te moet bring:

Ek is geheel en al vroulik met alles wat daarmee gepaard gaan

Vriendelike Groete weereens,
JM

Reply to JM
Posted by: P | 2004/10/19

Wie dink jy is jy:

Dis 'n herhaling van 'n patroon van 'n paar maande gelede, die get2gether.

en dalk het "D" jou skuilnaam op 'n ander forum gesteel, want as jy die JM is wat tans daar links en regs dames se e-pos adresse probeer bekom wat na 'n lekker prooi klink, dan is julle dieselfde persoon en dan weet jy wat ek vir hom voorheen gese het en wat ek en ander van hom dink.

Reply to P
Posted by: JM | 2004/10/19

P,

Ek gaan my absoluut glad nie eers verwerdig om kommentaar te lewer op jou 2 postings nie.

Soos ek gemeld het as jy langer as 'n maand op hierdie forum is sal jy weet waaroor dit gaan.

Vriendelike Groete
JM

Reply to JM
Posted by: P | 2004/10/19

Ek verwys nie na alle mense as ek praat van selfbeeld nie.

En dis waarvoor die forum daar is, want elkeen van ons het 'n ander probleem (soms) vrae en bekommernisse.

Ek veralgemeen nie.

JM: Wat dink jy beteken "get2gether"?

Reply to P
Posted by: P | 2004/10/19

JM vlieg jy, dis pateties dat mense wat hier hul probleme mag en antwoorde soek, nou en dan sodanige uitrein na enige vreemdeling wat hul dalk gaan laat beter voel dat daar nou en dan groepdates ge-inisieer word om mekaar iewers by 'n restuarant te ontmoet of waar ookal, dis meer hardop as "Om die opsitkers" in die Landbouweekblad. Hier is 'n gedurige aandagsoekery, maar nou ja, dis seker waaroor die forum gaan, mense wie se selfbeeld nie na wense is nie.

Reply to P
Posted by: JM | 2004/10/19

CP MOM,

Miskien was ek nou weer te "bitchy" maar dit maak my verskriklik kwaad as mense net dinge aanneem.

Ek is verskriklik bly vir jou part.....wonderwerke gebeur nog!

Reply to JM
Posted by: CP MOM | 2004/10/19

JM - dankie vir die opkom vir my..... ek's eintlik in 'n BAIE goeie bui vandag.

Charne se oê pas goed aan met die bril en die operasie van R9000 is nie nou nodig nie - ek hoef eers weer die dr. in Maart te sien ! Jay !

Sorry CS - I'm 2 touchy......

Reply to CP MOM
Posted by: JM | 2004/10/19

CP MOM

I don't think CS meant that you "Blew things out of Proportion"

I think he is referring to the fact because it is Guy Fawkes, fireworks etc, you guys must just make sure that you don't party to hectic at your get2 togethor.

P

Dit is defnitief nie nodig om CP Mom te "insult" nie en as jy langer as 'n maand op hierdie forum is, sal jy wel weet dat hierdie mense nie hierdie forum gebruik om mense te ontmoet nie.

Hulle is mense met werklike probleme, dus moet nie 'n vinger wys nie want drie wys terug na jou!

Reply to JM
Posted by: CP MOM | 2004/10/19

Ja ek's seker maar paranoid..... "sollie"

Reply to CP MOM
Posted by: whew! | 2004/10/19

You are now "blowing thing out of proportion". I don't think that the comment was a personal attack on you. quite witty I thought, Guy Fawkes and fireworks...explosions and colours and lots of noise. The poor animals, please guys, no fireworks.

Reply to whew!
Posted by: P | 2004/10/19

Duidelik lees jy nie lekker nie en jy en van die andere klomp is baie hardop vir geselskap as hierdie forum die beste manier is vir julle om mense in lewende lywe te ontmoet.

Reply to P

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement