advertisement
Question
Posted by: Liza | 2005/12/12

Chat: CP MOM

My huis het net 3 slaapkamers en my ma bly ook saam in die huis. Ek moet nog die 'granny-flat' bou, maar die finansies is maar op die oomblik 'n probleem. Wag vir die profyt uit die verkoop van my woonstel sodat ek kan begin bou. Dan kan die kinders hulle eie kamers kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Liza | 2005/12/12

Sal met hom probeer. Het dit gebruik terwyl ek swanger was met hom. Hoop net nie dit was deel van die probleem nie.... Wou niks sterker vir my angs gebruik nie.

Reply to Liza
Posted by: CP MOM | 2005/12/12

Het jy al van RESCUE REMEDY gehoor....dit werk hoor!

Reply to CP MOM
Posted by: Liza | 2005/12/12

Ja, die bakleiery is een manier om aandag te kry. My jongste soek baie aandag. Party dae absoluut hiperaktief, en ander dae slaap hy homself dood en wil nie opstaan nie. Tussenin is hy heeltemal normaal. Weet dis gevaartekens, maar dit was maar moeilik om dit eers ordentelik uit te ken. Sien in Januarie weer hulle sielkundige. Sal dit definitief dan aan haar noem. Ek was my hele lewe lank bipoler sonder diagnose totdat ek eers gediagnoseer is met Major Depressie, en toe uiteindelik met Bipoler as 'n volwassene. Wil nie he dat my kinders so moet swaarkry met skool soos ek het nie. Hoe IQ, maar sukkel om te konsentreer, word die hele tyd gedruk om 'beter' te doen want ek 'kan', en eintlik kan ek nie.

Reply to Liza
Posted by: CP | 2005/12/12

Jy weet kinders manupileer 'n ou kyk maar van klein babatjie af, hoeveel te meer nie kinders van 5 nie ?

Tot Nè lag soms lekker as ek haar uitvang my "gebruik" of een van die stiefkinders....sy gebruik haar gestremdheid te maklik...se gou gou vir hulle "im able" (eintlik im disabled) en dan moet hulle vir haar juice of iets gaan haal....

Reply to CP
Posted by: CP Mom | 2005/12/12

O ek dog jy's van daai ma's wat hulle kinders by hulle laat slaap....wou jou nou net oor die vingers piets!

:-)) toe ek by g ingetrek het, het sy seun van 9&3 en dogter van 6 almal by hom op die bed geslaap.....gou gou uitgesort en dis eintlik soooo maklik.

Ja jong ek en Nè het saam in 'n bediende kamer gebly vir 8 maande nadat ek my man gelos het mens survive enigeiets!

Maar ek wou nog se laat hulle dan nie hulle naggies aantrek nie! Jy sien die hele naggie storie met jou kind/ers is net 'n "game" vir hulle. Los hulle net en jy sal gou genoeg sien hulle trek dit self aan, niemand gaan kaalstert rondloop nie!

Reply to CP Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement