advertisement
Question
Posted by: Hoender | 2004/10/15

CHAT - 11829/11828 - Happy!

Ek leer nog hoor

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: lady | 2004/10/15

lol ja my eerste keer hier. Maar ek kan ongelukkig nie vlieg nie... maar het jy daaraan gedink om n channel te join? vra maar net gebruik dit of los dit

Reply to lady
Posted by: Hoender | 2004/10/15

Lady dis jou eerste keer op die site.Ek chat met CP MOM wat al seker jare hier is so vlieg,ek het gejoke vandag omdat dit Vrydag is en almal was so serious gewees en niemand lag nie,so wat van 'n bietjie onskuldige pret?

Is jy nie Lady Chatterlys love nie?

Reply to Hoender
Posted by: lady | 2004/10/15

Hoender, het jy al gehoor van chat channels, ek dink jy sal beslis goed daar by hulle in pas. So hou op om CS se tyd te mors en gaan join n chat channel!!!:)

Reply to lady
Posted by: Hoender | 2004/10/15

CP MOM ek maar so en 'n baie lekker naweek vir jou,ek moet nou eers gaan al die hoender k.. op tel wat ek veroosaak het,jammer man maar ek het net gejoke vandag maar mense bly maar mense,alle grappies op 'n hoender stokkie laat ek my k.. skoon maak.

Reply to Hoender
Posted by: CP MOM | 2004/10/15

nie so maklik nie ou kinta - jy sal jouself eers hier op hierdie site moet bewys....... :-(

Reply to CP MOM
Posted by: Hoender | 2004/10/15

OK ma kan ek asseblief nou 'n lollie pop kry,groot seblief

Reply to Hoender
Posted by: CP MOM | 2004/10/15

Lyk my jy't 'n paar lessies geleer vandag seun, 'n hele paar..........

Soet wees van nou af nê?

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement