advertisement
Question
Posted by: Ella | 2020/01/21

Bure se Honde buit als dood wat leef en beef

Goeie Dag Jammer vir die lang storie! maar hoop iemand kan my raad gee wat om te doen. Ek soek raad. ek bly op n erf waar daar 3 huise op is en het nie my eie jaard Ek kom goed oor die weg met my bure omdat my bure langs my family is en die ander ken ek al jare. Ek het 7 katte 3 is optel katte wat net nou en dan huis to kom wanneer hul kos soek hulle loop in die bos rond maar die ander 4 slaap heeldag op my stoep dis n ma kat met haar 3 baba's hulle is al bietjie meer as twee maande oud maar drink steeds aan hulle ma en loop glad nie rond nie. Op die perseel het die bure 20+- hoenders en 3 makoue en 4 hasse ek het 5 eende en 5 makoue en 3 hasse omdat dit buite die dorp is en meer soos n plaas is, maar my hasse het ek op n stoep wat met oogies draad toe is en dieweering omdat hulle baie mak is en ek hulle nie saam die bure se hasse wou sit nie. Die een buurman het 2 honde en 2 katte en die ander buurman het 6 honde 1 kat en 1 vlieg duif wat hand groot gemaak .Onlags het die klomp honde die draad by die hoenders se hokke en haas se hokke oop gebyt en al die hoenders dood gebuit en een haas het oorleef so toe het die buurman die hokke reg gemaak en nuwe draad opgesit en weer hoenders gekry en die selfde het wwer gebeur toe het hulle van die een hond ontsle geraak n paar maande later het hy weer hoenders gekry en die selfde het weer gebeur hu het die haas by myne kom in sit en nie weer hoenders gekry nie alles het goed afgeloop tot laas jaar december to een van die honde het die duif se hok n gat in gebuit en hom net dood gebuit in die hok toe raak hul weer ontsle van n hond en die 17de January to kom die bure se honde buit die draad op my stoep stikend en buit 2 van my hasse dood ek het met die bure gepraat en vir hulle gese watter honde dit was wat die hase dood gebyt het en gese hulle moet ontslae raak van hulle en ek soek 2 nuwe hasse. die 20ste January kry ek een van my baba katte dood lyk nie of hy dood gebuit is nie dit lyk eder of iemand sy kop plat getrap het en buite in die veld gegooi is ek het agter gekom nog een van my baba katte is weg maar kon hom glad nie vind nie my katte is so bang hulle will glad nie meer voor op my stoep slaap nie hulle slaap onder my eetkamer taffel op die stoele as hulle moet peeps dan loop ek saam sodt ek hull kan dophou maar ek sien ook as die honde naby aan hul kom dan snol hul in die huis in of spring op my. Ek weet nie regtig wie om te bell om die probleem met hul honde uit te sort nie ek kan nie sien ho

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet
- 2020/01/21

Die beste is om u plaaslike DBV te raadpleeg vir advies, hulle sal u kan help of in die regte rigting wys.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement