advertisement
Question
Posted by: Bubble | 2005/07/26

Buis Swangerskap

Is daar enige iemand wat afrikaans is wat my kan hellp. Ek wil graag weet wat is n buis swangerskap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

An ectopic pregnancy or pregnancy which grows in the tube.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: anonumous | 2015/05/13

Ek was by my dokter gister n sy ht my die skokkende nuus gegee make ek verstaan dit nou nog nie sy se da my buis toe is n my eiers kan nie deur kom nie ek sal noit kan swanger word op my eie nie enige raad asb

Reply to anonumous | 1 comment (hide)
Posted by: ook 'n mamma | 2015/11/02

Moet nooit ooit moed opgee nie. Daar is ALTYD hoop. Ons Vader het al baie wonderwerke gedoen en Hy doen steeds, elke liewe dag. Stel jou vertroue net op Hom en GLO! Maak nie saak wat dokters of wie ook al se nie. So is ek volkome genees van gewas op die brein en het twee pragtige gesonde kinders. Voorspoed en seen vir jou.

Posted by: IvZ | 2005/07/26

Hallo

Dis wanneer die embryo nie in jou baarmoeder inplant nie, maar vassteek in een van jou buise. Wanneer die embryo dan groei plaas dit jou lewe in gevaar...veral wanneer die buis bars en jy inwendig begin bloei. As jy 'n buis swangerskap vermoed, gaan ONMIDDELIK na jou dokter toe.

Jy kan 'n search doen op Google vir Buis Swangerskap of vir Ectopic Pregnancy. dit behoort baie vrae te kan beantwoord.

Cheers
IvZ

Reply to IvZ | 1 comment (hide)
Posted by: Desperaat | 2014/02/10

Wil graag weet of mens dieselfde simptome as normale swangerskap toon,en wat sal die uitslag van huis swangerskap toets wees?(Op geen vooebehoud en het laas 2de week in Des gemenstrueer)

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement