advertisement
Question
Posted by: Hester | 2005/06/10

breuke

Ek wil graag meer weet oor breuke. Ek kyk ernstig daarna om 'n 7-week-oue foxterrier aan te skaf, maar het vanoggend gehoor dat die hondjie 'n breuk het. Hoe ernstig is 'n breuk, hoe ontstaan dit en sommer soveel moontlik oor breuke. ASB!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hello Hester,

As die hondjie 'n breuk het waar die ambilical cord is, is dit gewoonlik die ma wat die koord the kort afgekou het. Dis nie baie ernstig as dit klein in nie en kan maklik reg gemaak word deur jou veearts. Dis basis die spier wat tussen die vel en die derms sit wat nie geheg het nie en nou kom die derms tot teen die vel. As dit 'n groot breuk is, is dit goed om dit gou te laak reg maak. Baie kere kan jy jou vinger in die gaatjie druk en dan gaan die "derms" terug en neem so tydjie om weer 'n bobbel te maak. Partykeer kan dit vir die hondjie seer wees, maar ek dink dis net in gevalle waar dit baie groot is.

Hoop dit help

Groete
CDV

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement