advertisement
Question
Posted by: s | 2007/06/13

breinvliesontsteking

manlik 28 jr oud. het breinvleisontsteking is in hospitaal nie aansteeklik. Vraag- wit kolletjies wat op arm uitkom sodra hy opstaan. geen eetlus. slaap amper heeldag. is maandag gediagnoseer. Is daar iets wat sal help geen antibiotika is voorgeskryf nie. kan ek vir hom vitamiene gee om gestel te help versterk. Hoeveel dae voor die siekte sal begin omdraai en wat se sorg moet ek tuis toepas as hy ontslaan word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe S
Hy het waarskynlik dan 'n virale ( aseptiese) breinvlies ontsteking. Die wit kolletjies kan dalk wees omdat sy bloeddruk dalk laag is, maar sommige virus infeksies kan ook 'n uitslag veroorsaak. Hy kan maar 'n goeie multivitamiene drink. Skerp ligte, geraas en te veel besoekers mag hom irriteer en hy kan erg hoofpyn kry - so hy moet maar rustig wees, gesond eet, genoeg rus. Dit kan tot 2 weke neem om heeltemal te herstel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement