advertisement
Question
Posted by: Morne | 2004/02/16

Brandigheid in Penis

Hallo Dokter. Ek wil net uitvind of dit normaal is om brandigheid op n mens se penis te he. Kan dit wees as gevolg van n stywe voorvel wat dalk nie deeglik skoon is aan die binnekant nie, of is dit moontlik omdat daar n infeksie is in die Urine? Dit gebeur gewoonlik nadat ek ge-urineer het. Wat sal dit moontlik wees? Is dit vuilgheid of eerder n Urine-infeksie? Dankie vir U hulp, dit word REGTIG waardeer!!! Totsiens, Morne :-) P.S. Is dit sleg om te masturbeer met n stywe voorvel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Morne, as jy nie jou voorvel kan terug trek to agter die glans nie, mag daar ‘n oervlakkige infeksie wees wat die branderigheid veroorsaak. Die mees algemeenste oorsaak van branderige uriene is ‘n blaas infeksie, dus sal dit raadsaam wees om maar liewer jou dokter te sien.
Dit is nie skadelik om te masturbeer met ‘n stywe voorvel nie, solank dit voorvel nie agter die glans vassit nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement