advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/01/19

Brand pyn in bors en tagikardie

Doc Anrich,

Agtergrond: Ek is 32, vroulik. Ek het 5 Nov. 2007 EP studies, mapping en Ablasie gehad om PSVT onder beheer te kry. Vir die afgelope paar weke kry ek 'n branderige/steek pyn in my borskas-area. Dit gebeur tydens rus periode, wanneer ek ontspanne is.

Dit het nou net weer gebeur! Ek het saam met my kinders gesit en inkleur, en die eerste wat ek opgelet het, was die brandpyn in my borskas (altyd min of meer spesifike plek) en so 5 minute later ewe skielik net die hartklop van 130.

Ek het familie-geskiedenis van hart probleme (ma, Ishcemiese hartsiekte) en ek het MVP en aritmie probleem, met familie cholestorol. Laaste toets het my vastende lipogram 6,9 gewys.

Is my simptome normaal? Ek sien Maart eers my Kardioloog.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Dankie vir jou antwoord.

Jy het 'n baie hoe risiko vir hart probleme. Jou cholesterol is hoog en jy het 'n sterk geskiedenis van Ishcemiese hartsiekte. Ek stel voor dat jy so gou as moontlik vir 'n inspannings EKG gaan. Dit sal aandui of daar enige Ishcemiese verandering is en wat die oorsaak vir die hartkloppings en borskas pyn is. Hopelik is dit idiopaties en dat daar geen patologiese rede vir jou simptomes is nie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lolita | 2008/05/17

I have been getting a funny, but sharp (cutting) pain in my right breast, sort of by my nipple, but I can not pin point the exact place.  It is been happening for the last few weeks.  Should I go to a doctor?

Reply to Lolita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement