advertisement
Question
Posted by: Z | 2004/11/04

Brand gevoel bo op my kop

Hallo dokter,

ek hoop jy kan my help ek het 'n brand gevoel bo op my kop baie mense se dit is as gevolg van die mantelvlies breuk (ek hoop my spelling is reg :)) Nou ek hoop dit is 'n mantelvlies breuk want elke keer as ek klaar geeet het dan het ek vreeslik pyn op my bors en maag en die dokter het gese dit is wat fout is maar op die stadium behandel hulle my eers vir die hoofpyne wat ek kry en dit is as gevolg van my verstand tande ek kon nie glo toe hulle na R4000 dit vir my se nie ???? Die verstand tande kom donderdag uit dan hoop ek my probleme is nou tot 'n einde. maar wat is die brand gevoel op my kop????

Help asb dankie dok

Z

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Z, dis die eerste keer dat ek hoor dat ‘n mantelvliesbreuk ‘n brand gevoel bo op mens se kop veroorsaak. Dit hoofpyne mag wees as gevolg van geimpakteerde verstandtande, maar as die pyne persisteer na die ekstraksie sal die best wees om ‘n internis te sien. Persoonlik sou ek eers die internis sien voordat ek my verstandtande laat trek. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: tasha | 2004/11/05

Hallo Z - of dit jou verstandtande is weet ek nie - myne is al reeds in my 20 jare uit gehaal ek is nou 35 - ek sukkel die afgelope 3 jaar met die brandgevoel bo-op my kop. Ek het al agter gekom dat wanneer dit tyd is vir my mensturasie die branpyn erger is en daarna heelwat ligter is. Ek het al alles probeer was al vir scan's en alles nog wat sonder enige sukses. Ek leef maar met dit saam. Hoop jy kry gou 'n oplossing!!!

Reply to tasha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement