advertisement
Question
Posted by: Whin | 2004/11/15

boude

Doc, hoe en wat eet ek om gewig te verloor rondom die heupe en die boude? Ek het die peervorm-bou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Whin
As jy oral moet gewig verloor dan sal ek jou aanraai om 'n lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) te probeer. As jy oral gewig verloor dan sal die probleemareas ook afneem. As jy egter 'n normale gewig het en net in hierdie sg. 'vet-opslagplekke' gewig rond dra, dan sal ek aanraai dat jy by 'n goeie gimnasium aansluit en die afrigter vra om vir jou 'n spesifieke oefenprogram wat hierdie teiken-areas laat oefen, uit te werk. Daar is ook sekere produkte wat kan help, skakel Lillian Terry by (012) 361-2606 en vra oor die 'Cellulito Aromeopathic Complexes'.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Yolandi | 2004/11/15

Hi, Ek het dieselfde probleem gehad. Daar is nie 'n ander manier as om baie te oefen veral aerobics nie, julle moet dit kombineer met gewigte. Doen BAIE lunges and squats met gewigte dit werk. Natuurlik moet jy ook reg eet baie meer protiene as vet en baie water drink. Gee die koffie op en drink rooibos tee.
Daar is 'n program op M-NET 08:30 sommige oggende Fitness Zone tape en DOEN!!!!!
Sterkte

Reply to Yolandi
Posted by: dan | 2004/11/15

ek ook, ek het sulke groot heupe en love handles, ek kan ni meer nie

Reply to dan
Posted by: Maria | 2004/11/15

Hi, Ek het dieselfde probleem...Ek het al als probeer, maar niks werk nie..
Ek het ook rerig hulp nodig...

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement