advertisement
Question
Posted by: Debbie | 2011/04/18

BOSLUISKOORS - DIABEET

Hi,
My verloofde is ''n diabeet.
Hy het verlede naweek vir ons ''n gans dam gebou, die volgende dag het hy begin kla oor sy lyf wat oral seer is. Ons het na die tyd ''n bytmerk op sy been gesien. Sy simptomes het net erger geword. Hy het gedink dat daardie byt ''n bosluis was. Ons was vanoggend by die hospitaal, al wat hulle vir hom gegee het, was panado''s, vitamien B en ''n drip. Die naam op die pakkie antibiotika is Doxytet (blou kapsule)
Hy is steeds in die bed en voel steeds nie lekker nie.
Help, ek wil weet wat kan ek vir hom doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Debbie
Dit is die regte antibiotika vir bosluisbytkoors. Mens voel maar regtig baie sleg vir 'n week tot 10 dae met bosluisbytkoors en kan erg hoofpyn hê.
Sien ook http://jhbhiking.org.za/cms/index.php?_qnz
Daar is nie veel meer wat jy kan doen nie. Gee maar net iets vir die hoofpyn soos nodig en sorg dat hy sy kursus antibiotika klaarmaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/18

Hallo Debbie
Dit is die regte antibiotika vir bosluisbytkoors. Mens voel maar regtig baie sleg vir 'n week tot 10 dae met bosluisbytkoors en kan erg hoofpyn hê.
Sien ook http://jhbhiking.org.za/cms/index.php?_qnz
Daar is nie veel meer wat jy kan doen nie. Gee maar net iets vir die hoofpyn soos nodig en sorg dat hy sy kursus antibiotika klaarmaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement