advertisement
Question
Posted by: Ozzy | 2007/03/06

Bosluise

Hi,

My kat is baie lief om die veld oorkant ons huis te gaan speel, ek frontline hom gereeld maar dit wil nie werk vir die bosluise nie. So ek sit elke nou en dan met hom en haal die bosluise af. Wat kan op die plekke sit waar die bosluise was. Dit raak sulke opgeswelde rooi kolle met rowe en na so week gaan dit weg. Op die staduim as jy sy kop vryf voel dit soos 'n growwe baksteen. Nie rowe en kolle. Enige raad asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

U kan teenseptiese room of salf gebruik on die byt plekke - iets soos Betadine salf sal goed wees. U kan die bosluise ook met die Frontlike spuit - 'n bietjie op 'n slag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Liz | 2007/03/06

Dit is amper soos 'n allergiese reaksie op die bosluisbyte. Dit sal met tyd heeltemal weg gaan. Frontline moet mens elke 4 weke herhaal vir bosluise. Met my honde was die bosluis epidemie so erg ek moes elke 2de week frontline herhaal. Vra jou veearts of jy miskien elke 3de week frontline kan herhaarl vir jou kat.

Ek het al verskillende produkte gebruik vir katte maar fronline werk nog steeds die beste vir my. Advantage werk naruurlik glad nie vir bosluise nie.

Reply to Liz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement