advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2007/12/04

Boslu

Ek het vanoggend 'n klein bosluis van my voorkop af getrek na aan my haarlyn en wil weet of ek bosluiskoors gaan kry en of ek iets moet doen om dit te verhoed?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marlene
Hou maar net dop vir simptome:
Die inkubasie tyd is omtrent 5-7 dae. Die bytmerk sal swart word, en koors en hoofpyn en 'n fyn rooi uitslag kan ontwikkel. Die kliere in jou nek sal swel. Mens moet dan antibiotika by die dokter kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Whena | 2007/12/04

Marlene

Jy kan na jou Dr gaan en pille teen bosluis koors kry.Die pille is redelik goedkoop

Simptome van bosluiskoors is geswelde kliere, koors en geen energie.

Weet nie of jy in n gebied kom waar daar gereeld bosluise is nie- maar n ou jagter raad (en dit werk -ek het dit al gedoen) is om gereeld te was met die geel honde sjampoe wat spesifiek ontwerp is teen bosluise.Moet net nie dat dit in jou oe kom nie- dit brand soos vuur!!.Was jou hele lyf daarmee

Reply to Whena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement