advertisement
Question
Posted by: Thea | 2007/04/19

Bors wat aan die brand is

Goeiedag,
Ek het 'n abses gehad wat gevorm het in my tande waarvoor die tandaarts antibiotika voor geskryf het. Ek was terselfde tyd siek met verkoue/griep. Die antibiotika is klaar en ek kom agter dat ek met 'n bors sit wat aan die brand is. Kan dit wees dat ek besig is om brongitus te kry?

Ek hoes wel in die oggend vroeg maar dit is meer soos 'n padda in die keel effek. Buiten die bors wat so brand voel ek uitermagtig moeg het donker kringe onder my oe en is koorsig. Wat kan dit wees?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Thea
Ja ek dink jy het dalk bronchitis of 'n lugpyp onsteking - sien liewer jou GP want jou gestel is klaar af - jy moet dalk nog 'n kursus antibiotika kry!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement