advertisement
Question
Posted by: manda | 2008/01/16

bors pyn

EK KRY SO NO EN DAN BORS PYN DIT IS ONGEMAKLIK DIT HOU SO VIR 20MIN LANK DIE PYN IS IN DIE MIDDEL VAN JOU BORS TUSSEN RIBS DAN TREK DIE PYN NA MY NET KAKEBEEN EN ORE TOE EN VOEL OOK NAAR EK WOON IN QATAR

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Manda
Dit klink baie verdag na angina of hartkrampe - ek dink regtig jy moet 'n EKG kry en miskien net 'n kardiologiese evaluasie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: manda | 2008/01/17

BAIE DANKIE EK SAL U RAAD VOLG WEET DR DALK OF HIER IN QATAR N SUID AFRIKAANSE DR IS DIE DR HIER GEE EEDER VIR JOU N PANADOL OF BRUFEN PARTYKEER GAAN ONS APTEEK TOE EN PRAAT MET N APTEEKER LYK MY HUL WEET MEER AS N DR HIER.HUL IS MEER OOR DIEET AL IS JY N GESONDE GEWIG JY MOET N DIEET VOLG OF JOU LEWER EN CHOLESTREL TOETS.......WAAR IS ONS GOEIE DR.

Reply to manda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement