advertisement
Question
Posted by: Leanna | 2008/05/25

Bors klier pyn

Hi Daar. Ek is 43j. Onder my arm is dit seer en die kliere voel geswel aan kant van my bors. dit is net gevoelig as ek daar druk. Enige idee? hartlike dank

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat jy inflammasie van die kliere onder jou arm het, as gevolg van 'n infeksie. 'n Mens kan ook gevoelige kliere in die teenwoordigheid van borskanker ontwikkel. Ek stel daarom voor dat jy dokter vir 'n ondersoek sien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/08

Hey Klere in my borste wat groot en baje seer is en pyn wat moet ek dun dokter vat lank al 2keer vog getrek

Reply to Anonymous
Posted by: niky | 2008/07/28

Ek is ' n 48jarige man, het nou onlangs uitgevind dat ek dikderm kanker het, is dit geneesbaar, sal waardeer as iemand my kan help
baie dankie
groet

Reply to niky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement