advertisement
Question
Posted by: Pam | 2005/05/25

Bored???

Hi CS

Gee asseblief vir my raad? Ek is 'n 37 jarige getroude vrou met twee pragtige kinders en 'n wonderlike man. Ek het alles wat my gelukkig behoort te maak, 'n goeie werk, genoeg geld, 'n mooi huis
MAAR ek is nie gelukkig nie. Ek het aanvanklik gedink ek het nageboorte depressie, maar my baba is nou al 1 jaar oud????

Ek het 'n verhouding gehad met 'n getroude man vir 8 jaar, dit was wonderlik hy het my soos 'n koninging behandel en my laat goed voel. Ek het vir hom en ons gesteelde tye saam geleef. Ek was baie gelukkig, maar ongelukkig baie naief ook. Hierdie man het my die son, maan en sterre belowe en ek het gedink ons het 'n toekoms saam. Hy het baie beloftes aan my gemaak, maar van my verwag om die eerste stap te neem sodat ons kon saam wees. Ek kon nooit my man en kind (2de een was nog nie gebore nie) in die steek laat nie. Ek het uitgevind hierdie man jok vir my oor sy huwelik wat kastig op die rotse was en dat sy vrou in daardie staduim swanger was en het hom dadelik gelos. Dit was baie moeilik want hy was die wêreld vir my. Dit was 3 jaar gelede, ek het alles vir my huwelik gegee en weer swanger geraak, ek was gelukkig en het baie naby aan my gesin gevoel.

Ek weet dit is verkeerd, en dit is 2 jaar later maar ek mis nog steeds hierdie ander man al weet ek dat hy my vir die gek gehou het. Ek mis die gevoel wat ek gehad het. Ek is baie lief vir my man, maar daar is iets "missing", daardie opgewonde gevoel wat mens soos 'n tiener laat voel. Die seks is nie dieselfde as met die ander man nie. Ek voel ek mis op soveel in die lewe. Ek het nie my soulmate gekry nie, of hom dalk gemis?????

Het ek 'n sielkundige nodig??? Hoekom kan ek nie net waardeer wat ek het en gelukkig wees nie. Wat moet ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Well, Depression often shows itself as feeling unaccountably depressed and miserable with nothing in your day-to-day life to cause it. And it may start as a PND, and linger on. Why not see a good local shrink for a proper assessment, and treatment advice based on that ? Stolen sex, in an illicit relationship, may seem sarper for a time, but it was a sensible idea to end that infidelity.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: R | 2005/05/26

Pam, weet jy joeveel mense het die verlange om weer die opgewondenheid te voel. Om net weer uit te sien om hom/haar te sien? Daar is so baie mense wat so voel. Die hele geheim hier is om dit te weerstaan...om te weet wie vir jou omgee en wie vir jou lief is. In 'n verhouding sal mans jou alles belowe want hy wil jou net in die bed hê, jy het dit self beleef. Nie eers 1% van die mans wat verhoudings het sal hulle vrouens los nie want dit is vir hom sekuriteit. Wees dankbaar en as die gevoel van opgewondenheid kort, maak 'n date met jou man, ontmoet hom by 'n mooi hotel en wag vir hom in sexy undies op die bed en as hy inkom, doen jou ding!!!!!

Reply to R
Posted by: Deubel | 2005/05/25

Pam, as jou man eers uitgevind het van die affair gaan jy nie net meer "bored" en ongelukkig wees nie, maar sielsongelukkig met 'n verwoeste huwelik en kinders wat jy in die oe moet kyk. Wat gaan jy vir hulle se? Dat jy "bored" en ongelukkig was? Met alles wat jou gebied is in jou huwelik?

Neewat, jy mis net die opwinding van 'n skelm verhouding. Gaan eerder vir berading en werk aan jou houding en huwelik. Dis verbasend op watter maniere so 'n skelm verhouding uitgevind word. Wees bly jou man het nog niks agtergekom nie. Jy is tans op 'n self destruktiewe paadjie wat jou uiteindelik geen geluk gaan bring nie.

Reply to Deubel
Posted by: !!!!!! | 2005/05/25

I agree with Been there ........ Have no time for people that have affairs, My husband cheated on me. Do you have any idea the amount of pain your husband would be in if he found out? or are you just to selfish to think further than your own selfish needs. Clearly you don't deserve him !

Reply to !!!!!!
Posted by: Twanette | 2005/05/25

Glo my jy weet eers wat jy gehad het as jy dit heeltemal VERLOOR het, meisie gaan sien 'n sielkundige.

Ek het presies die selfde paaidjie as jy geloop 5 jaar terug en weet jy wat!! ek het my man en my KINDERS verloor!!!

5 Jaar later is ek die een wat 'n wrak is, sonder die man wat my al die beloftes gemaak het en sonder enige bates!

Gelukkig het ek 'n tweede kans gekry en iemand wonderlik ontmoet en glo my "come hell or high water" ek gaan dit maak werk!

Reply to Twanette
Posted by: Why | 2005/05/25

When did you say this affair ended? Is it 3 or 2 years now?

Reply to Why
Posted by: sss | 2005/05/25

i hope ur husband leaves u for his sake and the childrens. maybe then u'll realise what u have.

Reply to sss
Posted by: Jemma | 2005/05/25

Hi Pam,
Ek dink jy moet gaan vir berading. Soos jy dit beskryf klink dit of jy 'n wonderlike lewe lei en ek dink jy moet dankbaar wees dat jy uit die affair kon stap sonder dat jy man uitgevind het en jou dalk kon los en jy alles kon verloor. Gaan praat met iemand en tel jou seeninge want glo my, daar is baie vroue wat niks in die lewe het nie. Probeer om weer "te vind" wat jou in die begin verlief gemaak het op jou man. Werk aan jou huwelik.

Sterkte.

Reply to Jemma
Posted by: Dot dot | 2005/05/25

You might not like what I have to say but you are the one that cheated and you have to realise as you yourself said the fact that it's hidden and exciting when you acutally met each other !!!

You can't get that back unless you start doing it again. I don't like cheaters, how would you like it if your husband did it to you ?? without your knowledge ?? GROW UP you are 37 and have two children, what kind of morals are you teaching them ?? Decide what you are going to do forward for the sake and wellbeing of your family you might not respect your wedding vows but there are still some people who do. Are you asking our permision to have another affair ??

Think what you are about to do and what you have done to your precious family, for a person who apparently has it all you've got nothing because you don't value yourself or your partner enough to be honest and true to what you promised them !!!

Reply to Dot dot
Posted by: 88 | 2005/05/25

Ek stem saam met boeremeisie.Jy maak dit werk!!!!Skei is n lelike ding.Die kinders ly gewoonlik daaronder!!!!!!!!!Ek is self daardeur.Glo my hou wat jy het.

Reply to 88
Posted by: Been there... | 2005/05/25

You don't have a conscience still yearning for your "soulmate". Don't you feel guilty? Why don't you put all this effort into your husband, you say you love him, so what's the problem? Maybe you and this married man ARE soulmates, both of you are liars. Your husband deserves so much better, so many women out there would appreciate him. Your kind shouldn't be married.

Reply to Been there...
Posted by: Boeremeisie | 2005/05/25

Ek is 37 jaar oud en glo dat as mens eers getroud is,is daar nie n' geval van ons pas nie bymekaar nie want as daar kinders betrokke is dan maak jy dit pas behalwe in die geval van mishandeling,owerspel ens.

Reply to Boeremeisie
Posted by: heeee | 2005/05/25

have u tried masturbation? if this is a wrong answer then i misunderstood u as i don't know afrikaans

Reply to heeee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement