advertisement
Question
Posted by: renier | 2020/03/11

Boonste lugweg infeksie

hi, Ek kry dit jaarliks en met alles wat aangaan wil ek maar probeer om nie dadelik antibiotika te drink nie. Wat kan ek doen of drink as dit begin? dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/03/27

Hi Renier

Ja, dit is gewoonlik maar n virus wat dit veroorsaak so antibiotika gaan in elk geval nie werk nie, behalwe as jy n sekondere infeksie kry. Wanneer dit begin kan jy Vit C en Zinc drink (jy kan die dosis verhoog wanneer jy siek is) en dan kan jy ook iets soos acc 200 gebruik om enige slym wat jy het los te maak sodat dit kan 'uit' asook jou neus en sinusse n paar keer per dag spoel met soutwater. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement