advertisement
Question
Posted by: Leila | 2006/11/12

Boerdoel op hitte

Goeie dag daar!!

My 8 maande oue boerdoel is al 'n week op hitte, en ek wil net weet hoe lank dit gaan aan hou? Dit is die eerste keer wat sy op hitte is. Ek kry haar so jammer, want sy lyk sommer af. Wanner kan ek haar laat reg maak?

Baie Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Sy sal omtrent 18 dae op hitte wees. Sy kan enige tyd reggemaak word maar party veeartse verkies om hulle nie gedurende die hitte tyd te opereer nie as gevolg van verhoogde bloedings neiging gedurende hierdie tye. Omtrent 'n maand van nou af behoort goed te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2006/11/12

Wag tot dit oor is, dit vat so omtrent 3 weke.. maar hou haar goed dop, die volgende twee weke is krities!

As die hitte eenmaal oor is kan sy enige tyd reggemaak word, voor die volgende een.

Eintlik was dit nie nodig om te wag tot die eerste hitte - die beste sou gewees het om dit op 6 maande te doen.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement