advertisement
Question
Posted by: help! | 2004/02/09

Bob Martin/ Vlooi/ Luis Middel

Ek het n bosluis op 1 van my 3 min dobbermans gekry, groot geskrik want hulle deel n bed met my! Hulle dadelik gebad en so 2 ure later, die middel tissen hulle blaaie gesit, nie n volle buisie soos per instruksies nie maar die 2 buisies gedeel tussen hulle 3. Die outjie van 7 maande het bietjie gekrap en skuur, die ander 2 het heel mal gegaan, gekrap probeer afskuur en teen die aand het albei se ore gehang en hulle het in donker plekke ingekruip. Ek het toe met n spons en bietjie honde sjampoo dir afgevee en met n lap 2x afgespoel. Die tefie is nie so erg nie, Mathewis die mannetjie kruip soos n rot rond op 3 bene, die een agterpoot is omtrent oor dy skouer gehak, hulle le nie stil nie en kreun nog steeds. Al wat ek tuis het is kortisoon pille, sal dit help, antwoord aub, my Veearts vra R180 vir n konsultasie en ek kan nie nou bekostig...DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Die beste is om die arae net goed te was met louwarm water en seep. Volg altyd aanwendingsinstruksies mooi, veral wat dosis en liggaamsgroote aanbetref. As u steeds probleme het, bel die vervaardiger se hulplynnommer en vra hulle ondersteuning en raad.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement