advertisement
Question
Posted by: Mol | 2004/09/20

BMI 24 maar VET!!!

Hi. Ek het na die "Diet" afdeling gegaan, wil desperaat gewig verloor. Het die BMI-toets gedoen, myne is 24, wat volgens julle normaal is. Daar se hulle ek moet ophou worry om gewig te verloor, maar hoe kan dit normaal wees - ek is verseker nie maer nie, inteendeel, ek voel chubby en plomp. Is dit moontlik vir jou BMI om "in range" te wees, maar dat jy steeds oorgewig is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mol
Mits jy jou BMI korrek uitgewerk het (gewig in kg gedeel deur lengte x lengte in m) is jou BMI van 24 aan die hoër ent van die normale reikwydte. En as jy 'oorgewig' voel dan is daar geen rede hoekom jy nie kan probeer om gewig te verloor. Maal jou lengte x lengte x 22 om jou ideale gewig in kg te kry.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement