advertisement
Question
Posted by: shelley jones | 2019/03/20

Blood tests

wil asb weet wat die volgende bloedtoets resultate beteken GKV 1009 S-bilirubien totaal 4umol/L S-bilirubien gekonjukeerd - totaal 2umol/L Alkalikese Fosfatase 77 UI/L S Glutamiel Transferase 144 IU/L Alt (GPT) 65 Ast (GOT) 30 IU/L Totale Proteiene 69 g/L S Albumien 44 g/L S Cholesterol 6.9 S LDL Cholesterol 5.0 S HDL cholesterol 1.2 NON HDL Cholesterol 5.7 S-Chol/HDL VERH 5.8 S-Trigliseriede 4.6 T-TSH - dui op eutiriose

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/03/22

Hi

Dit lyk asof jou lewerfunksie toetse n bietjie hoog is. Dit kan beteken dat jy dalk net voor die bloedtoetse pynmiddels of alkohol ingeneem het en dan kan dit die lewertellings verhoog. Ek stel voor dat jy dit met jou dokter bespreek en dalk weer die lewertoetse doen oor n maand. Ek is ook n bietjie bekommerd oor jou cholesterol - veral die LDL - dit is n bietjie hoog en jy gaan of jou dieet baie streng moet aanpas of moet begin medikasie neem. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement