advertisement
Question
Posted by: Issie | 2007/02/19

Bloeddruk probleem?

Ek is vroulik, 30 jaar oud, nie oorgewig nie. Ek voel deesdae baie "jittery", moeg en duiselig. My dokter het vir my Akrinor voorgeskryf (my bloeddruk was 105/70) maar dit laat my nie beter voel nie. Wat kan die oorsaak wees vir my konstante "jittery" gevoel en veral die moegheid en duiseligheid? Ek het onlangs 'n volbloed telling asook Hormoon toets laat doen, maar alles blyk normaal te wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Issie
Jittery gevoelens kan wees as gevolg van spanning of te veel kaffeien. Moegheid en duiseligheid kan wees agv te lae suiker of die bloeddruk wat nog steeds te laag is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Issie | 2007/02/20

As dit lae bloeddruk is wat my so duiselig/moeg laat voel, is die Akrinor dan nie veronderstel om te help nie? Ek neem nie kaffeien in nie en ek is ook nie gestress nie. Wat kan die jittery gevoel veroorsaak?

Reply to Issie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement