advertisement
Question
Posted by: is-els | 2008/06/10

Bloed op die pappier as ek afvee.

Goeie more dok, vanoggend toe ek toeilet toe gaan om te gaan irineer was daar tekens van bloed op die toiletpappier toe ek afvee, ek het reeds n week terug opgehou menstreer so dit kan nie dit wees nie, ek sien geen tekins van n stukkende plekkie of iets soos dit nie. enige raad of dalk wat dit moontlik kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear is-els
Dit kan dalk bloeding uit die blaas wees - vra die suster by die apteek om jou urine vir jou te toets. Baie keer is dit die eerste teken van 'n infeksie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement