advertisement
Question
Posted by: Guru | 2008/01/25

Bloed klont in been?

Ek het pyn in my regterbeen vir n tyd nou. Dit kom as ek loop en staan en nou ook as ek le in die aand. Dit versprei soms na voet en bobeen. Ultrasound het niks gewys. Dr reel n ander toets waar ek blykbaar vas en hulle ink inspuit om na are te kyk. Wat is ideale toets om n bloedklont op te spoor. AS dit nie bloedklont is, wat anders kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Guru


Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die ideale toets vir 'n bloed klont is 'n Venogram van die been (die een waarvoor jy geskeduleer is). Daar is 'n magdom redes vir pyn in 'n mens se bene en daarom kan ek ongelukkig nie spekuleer nie. Ek stel voor dat jy maar by een punt begin en al die opsies uitskakel.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: tessa | 2015/03/18

so ek moet weer terug na die dokter toe baie dankie

Reply to tessa
Posted by: tessa | 2015/03/18

ek was so 2 jaar op geneem vir pyn in my linkerbene kon nie loop nie dokter het my op geneem het altrasound gedoen wat gewys het dat daar n klont is het ook inspuit gekry maar 1 daarna het ek weer gegaan vir ultrasound toe is daar niks klont nie maar elk dag van lewe gaan ek deur pyn in my linkerbene slaap.loop het al nuwe skoen gekoop dit hulp nie wat staan my te doenig asb help my ek druk disprin om my bloed din te hou help my asb

Reply to tessa
Posted by: Riana | 2014/09/23

Ek het al vir omtrent n n maand lank so brand pyn in my regter been by my kuit. Of en sit, staan, loop, en og bestuur. Dit bly permanent daar. Wat kan dit wees asb! Ek is bekommerd dat dit dalk n bloedklont kan wees.

Reply to Riana
Posted by: reinette | 2014/07/17

Hi ek soek raad asb sal enige iemand my dalk kan help so 2 weke terug het ek n vreeslike pyn in my bors gekry net nadat die pyn weg is voel dit soos n klont wat teen my ribbes onder my borste le 2 dae terug raak my arm vreeslik lam en my rug en dAi knop beweeg weer sal ek se swel op en gaan weg

Reply to reinette
Posted by: bekommerd | 2013/10/09

Ek loop die afgelope week met n "dikgevoel" in die waai van my linkerbeen. Was vandag by my dr hy se dis amper soos bloedklonte wat n mens kry as jy vlieg. Hy se ek moet nie my bene vir maand onder myself invou as ek sit nie. Hy wou vir my disprin gee maar my maag kan dit nie hanteer nie. Kan ek een van die stywe wit kouse aantrek vir die tydperk of nie. Dit is asof die dikgevoel nou na die bobeen beweeg. Dr gee raad asb

Reply to bekommerd
Posted by: Anonymous | 2013/08/16

Ek het onlangs n knopie onder my vel in my been gevoel die knopie raak nou blou kan dit n bloedklont wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Ormond | 2008/10/10

Wat veroorsaak bloedklonte en kan ' n gewone val op ' n teelvloer ' n bloedklont veroorsaak?

Reply to Ormond
Posted by: Ormond | 2008/10/10

Wat veroorsaak bloedklonte en kan ' n gewone val op ' n teelvloer ' n bloedklont veroorsaak?

Reply to Ormond

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement