advertisement
Question
Posted by: Billy | 2008/06/23

Bloed in uriene

Ek kry bloed in my uriene as ek bv. die gras sny of enige tipe tuinwerk verrig, dit sal die eerste keer baie rooi wees en word dan al beter soos ek water drink,is al getoets maar die dokter weet nie wat dit veroorsaak nie.Kan 'n merns bhilarzia he en dit nie wys nie,kan dit dalk die oorsaak van die bloed wees. Ek het soms baie seer in my blaas veral as ek baie die toilet moet gebruik kan soms tot 10 keer wees op 'n dag.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Billy
Mens kan 'n bloed toets doen vir Bilharzia maar sommige mense kry hematurie (bloed in die urine) met oefening. Maar die seer blaas en 10 keer 'n dag piepie klink nie vir my gesond nie. Dalk moet mens urine stuur vir kweking en 'n uroloog sien om met 'n scope (kameratjie) in die blaas te kyk ( onder ligte narkose natuurlik!) om seker te maak daar is nie dalk 'n blaas inflammasie of tekens van blaaskanker nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: dis ek | 2016/01/25

ek het syst op my niere , baie bloed in my water behandeling help nie meer nie, baie seer in die nag as ek le, nee ek is nie getroud nie so geen gemeenskap nie, ek is 56 jaar oud en dit kom al lankal , sal dit beter wees as die dr die syst afhaal. angesien ek nog op medies is.....

Reply to dis ek
Posted by: maryna | 2014/05/21

Hi my naam is maryna Ek is 22 jaar oud n mamma ek wil hoor wat dit kan weert ek het bloed in my piepie maar daar komi bloed uit nie kan sien daar is bloed in my uriene ek was op die 3maande inspuiting het hom gelos is nou al 6maande van hom af en die bloed in my piepie gaan al vir 4maande aan veral as dit by dai tyd vani maand moet kom. Eks so bang vir kaner of eenige siekete eks n mamma ek wil nie my seun moet n siek ma heh nie ek wil net hoor wat kan dit wees

Reply to maryna

Posted by: anxious | 2008/06/23

You need to see a urologist. This is NOT at all normal and you might have to have a cystoscopy (a procedure done under general anaesthetic) This procedure is extremely useful to urologists as it gives them very good information on any problems that might occur in the bladder/kidney. The procedure involves a thorough examination of the bladder and kidneys.

Please go to a urologist. Where do you live?

Reply to anxious

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.