advertisement
Question
Posted by: Susan | 2008/07/14

Bloed in oor

Het my oor met oorstokkie skoongemaak (niks oordadig nie) en daar was helder rooi bloed op die watte. Drie dae later weer skoongemaak en die bloed was donker - half droog. Wat kan die oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Susan
Jy het waarskynlik die velletjie stukkend gemaak in die oorgang - die kleinste ding wat in jou oor moet ingaan is jou elmboog!! Jou ore maak hulle self skoon. As daar was opbou is moet mens eerder iets soos Waxol druppels gebruik. Sit nou maar bietjie bactroban salf op jou pinkie en sit in jou oor - dit sal smelt en inloop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement