advertisement
Question
Posted by: Tanya | 2009/10/27

Blasie of nuwe moesies?

Hallo Dokter....my ma is 57 en op haar bobene het klein blasies gevorm so 3 weke terug.....eers een die grote van ' n vuurhoutjie kop en een so klein soos ' n spelde koppie.....dit wou nie droog raak of weg gaan nie. Toe ontwikkel daar een op die kant van haar bobeen en is dadelik die kleur van ' n nuwe moesie, die grote van vuurhoutjie kop ook. Die " blasie"  het ook nou kleur begin verander na ligpienk......moet my ma bekommerd wees? Om nou eers te begin ontwikkel en net op haar bobene? Kan dit kanker wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tanya
Ja ek dink sy moet liewer 'n dokter sien - enige moesierige ding wat so skielik uitkom en kleur verander kan kanker wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/27

Hallo Tanya
Ja ek dink sy moet liewer 'n dokter sien - enige moesierige ding wat so skielik uitkom en kleur verander kan kanker wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement