advertisement
Question
Posted by: Rika | 2010/03/10

BLAAS LEDIG NIE/GEREELD URINERING

My dogtertjie is 8 jaar oud. Sy het +- 3 weke gelede begin kla van haar urine wat brand. Ek het Citrosoda 2x per dag gegee. Na so 4-5 dae, het dit nie opgeklaar nie en ek het haar dokter toe geneem vir ''n reeks antibiotika. Na die antibiotika was daar geen verbetering nie en het ek teruggegaan dr toe vir nog ''n reeks antibiotika. Sy se die urine brand nie meer nie, maar sy kan nie haar blaas ten volle ledig nie. Daar bly steeds ''n gedrup nadat sy in die toilet was en sy het steeds die behoefte om meer gereeld toilet toe te gaan. Het u raad asb.? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika
AS die simptome nie beter word nie moet jy haar asb terugneem na jou dokter - sy het dalk 'n weerstandige kiem in die blaas en dit kan op sprei na die niere toe. Laat hy weer kyk en as dit nodig is haar na n uroloog verwys.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Laetitia | 2015/06/11

Ek is 66 jaar oud en my blaad het ook skielik begin om ni te ledig ni. Het uroloog gaan sien ma kan nou slegs onder narkose vasstel wat probleem is. My urine is skoon. Wat kan di oorsaak wees ek is maar baie bang vir kanker!

Reply to Laetitia
Posted by: cyberdoc | 2010/03/10

Hallo Rika
AS die simptome nie beter word nie moet jy haar asb terugneem na jou dokter - sy het dalk 'n weerstandige kiem in die blaas en dit kan op sprei na die niere toe. Laat hy weer kyk en as dit nodig is haar na n uroloog verwys.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement