advertisement
Question
Posted by: Morne | 2004/02/15

Blaas Infeksie 2 - NB!!! BELANGRIK!!!

Hallo Tanya. Weer ek. Ek is baie bekommerd, want toe ek nou-nou ge-urineer het, het ek pyn in my penis ervaar. Kan daar dalk moontlik n blaas infeksie of n infeksie in my pypies wees? Ek stres baie daaroor! Antwoord asseblief so spoedig moontlik!!!!!!!!!!!! Groete, Morne

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

Morne

Ek dink jy sal moet kyk of die simptome nie psigo-somaties is nie. Dalk is dit nodig dat jy 'n sielkunidge raadpleeg en uitvind of die probleme nie alles simptomaties is a.g.v. 'n dieperliggende probleem nie.

T

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Morne | 2004/02/22

Ja, sien jy nou watse rubbish jy is "vark", jy maak nog steeds slegte aanmerkings! Watse tipe mens is jy man?

Reply to Morne
Posted by: vark | 2004/02/22

Sien jy ou Morne,ek het ook gedink jy is mal en daar het jy dit nou.HE HE HE HE HE HEEEE!!!!!

Reply to vark
Posted by: Paul | 2004/02/16

Morne jy kla vreeslik baie ou, mense het skete en pyne en kwale en hulle gaan weg. Elke 2de kramp is nie doodsake nie, jy groei nog!!!! Oppad vir te veel kla.

Reply to Paul
Posted by: Morne | 2004/02/15

Vark - Gaan maak slegte aanmerkings op n ander website O.K?! Hier is nie plek vir gemors soos jy hier nie. Dit is n MEDIESE website, nie n plek vir mense om ander sleg te se nie. Skaam jy jou nie op n Sondag nie???!!!??? EK HET IN DIE EERSTE PLEK NIE JOU RAAD GEVRA NIE!!!

Reply to Morne
Posted by: vark | 2004/02/15

f@#$%$n sieklike gemors die!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to vark

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement