advertisement
Question
Posted by: Mario | 2007/02/22

Blaas

More Doc

Die afgelope drie weke kom ek agter ek gaan baie meer toilet toe om te Urineer. Bv van vanoggend 5uur wat ek opgestaan het tot nou 08h30 het ek al vier keer toilet toe gegaan. Die volume wat ek uitskei het afgeneem maar dit is nie pynlik of branderig as ek gaan nie. Partykeer voel dit of ek wil toilet toe gaan maar as ek daar kom vat dit lank om te urineer en moet ek druk om dit uit te kry, en dan is dit maar net 'n paar druppeltjies. Ek "lek" ook 'n bietjie nadat ek in die toilet was. Ek drink nie meer vloeistof as gewoonlik nie.

Is dit nou maar net 'n slegte gewoonte wat ek aangeleer het dat ek nie my blaas ordentlik leegmaak as ek gaan nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mario
Nie noodwendig nie, ek neem nou sommer aan jy is 'n man ( jou naam klink so) en dit is tipiese simptome van 'n vergrote prostaat - sien asb jou GP want daar is pilletjies wat mens kan drink wat dit weer laat krimp. Vra sommer hy moet jou urine toets ook.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement