advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Birch?

?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Eh ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Birch | 2005/12/09

Dankie Wit Zombie, ja en hy wou jou ook ontmoed het,, maar nou wel in n ander tyd. Maar ek sal seker Maandag my ouself wees, alhowel die hartseer daar nog gaan wees. Sal ek darem nie so erg sit en tjank nie...

Jy moet n moerse naweek he, en jou merk los waar jy kan.

Groete
Birch

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Haai nooit, Birch! Vreeslik jammer om dit te hoor. Ek wou so graag vir puggels ontmoet het. Hoop jy is ok. Ek weet hoe voel dit. Ek het so 2 jaar gelede my geliefde klein woefie van 14 jaar laat uitsit agv n hart probleem. Niks of niemand sal ooit die plekkie wat ek vir hom gegad het kan vervang nie...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Haai nooit, Birch! Vreeslik jammer om dit te hoor. Ek wou so graag vir puggels ontmoet het. Hoop jy is ok. Ek weet hoe voel dit. Ek het so 2 jaar gelede my geliefde klein woefie van 14 jaar laat uitsit agv n hart probleem. Niks of niemand sal ooit die plekkie wat ek vir hom gegad het kan vervang nie...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/09

Wit Zombie

Ek is hier. Maar nie in n goeie bui nie,, ek het my geliefde pug vandag laat uitsit, hy het gewasse gehad wat tot sy longetjies oorgevat het, en het gisteraand n baie hoe koors gehad, toe vat ons hom maar dr toe, n moeilike keuse, maar nou sal hy nie baie pyn en lyding he nie...en ek sit en huil en mis hom geweldig!!!!

So jammer as ek nie vandag met jou baie chat nie,,,,,

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Hierdie een hierbo was ek. het vergeet om die res van "it Zombie" te tik.

Reply to Wit Zombie
Posted by: W | 2005/12/09

Ja, Tiekie, ek het. dis damn snaaks. Hiers een vir jou:

During class, a teacher trying to teach good manners, asks a student,
>"Michael, if you were on a date, having supper with a nice young lady, how
>would you tell her that you have to go to the bathroom?"
>
>"Just a minute, I have to go pee."
>
>"That would be rude and impolite."
>
>"What about you, Peter, how would you say it?"
>
>"I'm sorry, but I really need to go to the bathroom, I'll be right back."
>
>"That's better, but it's still not very nice to say the word 'bathroom' at
>the dinner table.²
>
>"And you, Little Johnny, are you able to use your intelligence for once and
>show us your good manners?"
>
>"Yes. I would say, 'Darling, may I please be excused for a moment? I have
>to go and shake hands with a very dear friend of mine, whom I hope you'll
>get to meet after supper."
>
>The teacher fainted.

Reply to W
Posted by: Tiekie | 2005/12/09

Het jy gelees?

Reply to Tiekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement