advertisement
Question
Posted by: Estee | 2007/04/09

Biral vir senuwees

Ek moet gaan vir 4de mal gaan vir my bestuurderslisensie, omdat ek agv senuweeagtiheid helemal droog gemaak het! Dis regtig 'n groot probleeem vir my. Het gehoor Biral kan hiervoor gebruik word. Hoeveel dae voor die tyd moet ek dit begin drink en hoeveel pille op 'n slag en moet dit voor, na of met etes geneem word? Sal asb 'n hulp baie dringend waardeer. Ek moet die oggend 10h op die 23ste April gaan vir my lisensie.
Sal dit ook waardeer indien u sou gou as moontlik my kan beantwoord.
Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

E

Biral werk relatied vinning, veral as jy nie gewoond aan kalmeerpille is nie. Drink dit een of tweemaal voor jou lisensietoets om seker te maak jy raak nie aan die slaap daarvan nie, en drink dat dan so 45 minute voor jou toets
Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement