advertisement
Question
Posted by: MOM | 2008/01/17

Bio Bust

Hi dok, voorspoedige Nuwe Jaar ! !

My dogter is 20jaar oud en het BAIE klein Boobies "AA" Kan sy Bio Bust gebruik? Sal dit enige verskil maak? Sy is baie selfbewus oor haar borste, sy het ook n (hoender borsie) daar is n ander naam ook daarvoor maar ek kan nie onthou nie. Haar borsbeen steek uit, staan vorentoe. Iemand het eendag gese dit is die rede dat haar borste so klein is. En as sy Bio Bust gebruik sal sy eendag kan borsvoed? En word die borste weer kleiner as jy ophou die produk gebruik?

Dankie vi jou tyd
Groete
MOM

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mom
Biobust bevat ‘n tipe natuurlike esterogeen en sodra jy ophou om dit te gebruik sal die effek daarvan weggaan. ’n Beter langtermyn oplossing vir haar sal dalk maar eerder ’n borsvergroting operasie wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement