advertisement
Question
Posted by: Jam Koekie. | 2007/02/22

Bewerasies en gewrigte.

Hi dok, alweer die jamkoekie hier. Ek was vandag by my GP en hy se dat die meeste simpmtome wel verband hou met 'n te hoe lithium vlak. O, dankie vir daardie twee verwysings, dit het die lig vir my laat opgaan. Anyway, oor die tremors het hy vir my 'n oefening gegee, een hand plathand bo voor jou uit en die ander hand slaan dan plathand en annerhand vinnig na mekaar op die hand. Ek kon dit regkry met die linkerhand, maar kon agv die pyn nie die oefening doen met die regterhand nie. Later by die huis, na twee pynpille, het ek dit probeer en die oefening gefaal met die regterhand. Daar's geen manier nie. Toe ek my oe moes toemaak met my arms uitgestrek het ek amper omgeval (soos wat nog altyd gebeur as ek byvoorbeeld stort, ek raak skoon gedisorienteerd) en die hande het geruk en rol. Ek is oortuig my lituim vlakke is steeds te hoog, gelukkig sien ek eindelik my psigiater Maandag. Gits, daai mense ken selde 'n noodgeval as hy soos 'n oorvrete hond se bolla voor hulle val. Maar jy's great. Dan die gewrigte se hy ons loop 'n proeflopie met Synap Forte, kortisoon en Veltex en kyk wat gebeur. Lekker slaap dok. God bless.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Jam Koekie
Dit is 'n groot plesier, moe-nou-nie weer met jou vlakke self foeter nie - laat toets eerder - dis soos epilepsie pille, moet maar gedurig dop gehou word! Beste tyd om bloed te trek is net voor jy jou volgende dosis moet neem. Hoop jy voel gou gou beter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: spiskesusanl@gmail.com | 2014/09/09

ek het raad nodig. na n ongeluk moes n vriendin se regter hand geopereer word tee keer. die eerste operasie was die hegting onsuksesvol. met tweede operasie is die pen weer in geplaas en geheg. na 7 maande groei die stteds nie aan nie. dr is hulpeloos en oefeninge het geen resultate nie. is daar enige manier hoe en wat sy kan doen met oefeninge want as die nie reg is oor agt weke nie gaan die buig in die gewrig permanent gestut word email my groot asb. baie dankie

Reply to spiskesusanl@gmail.com

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement