advertisement
Question
Posted by: Mario | 2008/01/17

Bestuur onder die invloed van drank

Goeie dag doc

Net 'n vraag. Hoe lank nadat jy alkohol gedrink het mag 'n mens bestuur. Bv as ek 6 biere drink, hoe lank moet ek wag voordat ek mag bestuur?

Dankie baie

Mario

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mario
Dis amper onmoontlik om vir jou te sê hoe lank jy moet wag, omdat die verwydering uit die bloedstroom van alkohol verskil van persoon tot persoon en afhang van
Hoe oud jy is
Hoeveel jy weeg
Of jy manlik of vroulik is
Of jy geëet het en wat
Wat se alkohol jy gebruik het
‘n veilige reel is om 12 ure te wag na jou laaste drankie voor jy bestuur….
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement