advertisement
Question
Posted by: Marilize | 2003/03/13

Beste tyd om swanger te raak?

Hi Doc,

Ek is nou 29 en 4 jaar getroud. Wanneer is die beste tyd om swanger te raak, soms voel ek my "biologiese klok" loop uit en ek moet ernstig daaraan dink om nou swanger te raak. En wanneer weet mens of dit die regte tyd is? Ek wil net nie te lank wag en dalk later sukkel om swanger te raak nie? Watter ouderdom is die beste om kinders te hê?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

After the age of 35, the risks to you and the chances of abnormality in the baby start to increase. Before this it is really a matter of personal choice.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Mom2B | 2003/03/13

Elke mens is anders.Elke paartjie moet besluit wanneer hulle dink hulle is gereed vir n gesin.....kinders. Ek is ook 4 jaar getroud en is 28 en swanger met my eerste. Ek persoonlik dink,dat dit die beste tyd vir ons nou is. Voorheen was daar nog te veel dinge wat ons nog as jong mense wou doen en ons toekoms finansieel was te onstabiel. Noudat dinge meer onder beheer is en ons toekoms meer sekeur voel,het ons baba die regte tyd gekom. Maar ander mense sal weer met my verskil,so dit is als julle besluit. Mens moet ook daaraan dink dat mens ouer word en daar na 35 ander probleme soos Down syndroom , ens ook n grooter moontlikheid word. En natuurlik,dalk is daar n probleem soos infertiliteit. Wel, ek hoop julle neem die besluiot wat vir julle reg is en moet nooit dat ander mense vir julle s^E wat om te doen nie. Sterkte.

Reply to Mom2B

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.