advertisement
Question
Posted by: Wonder maar net | 2004/12/20

Besorgd oor buurvrou

Hi
Ek is baie bekommerd oor my buurvrou. Sy + haar verloofde bly saam - daars nog nie kinders nie, net 'n kat.

So 'n maand of wat terug het ek hier in die middel van die nag wakker geword - toe hulle braai tot einde loop (no problem). Maar die volgende woorde wat hy aan haar gesê het - het my laat regop sit - "kom in die huis in of ek donder jou" - dit is nie 100% die regte woorde nie, maar die bottomline is reg.

Die afgelope ruk het ek ook opgemerk dat hy baie "bedonderd" is en haar kat loop ook deur - die arme ding, moet maar sorg dat hy onder sy voete uit bly.

Nou ek weet dit het eintlik niks met my te doen nie - maar op 'n gut-vlak is ek baie bekommerd oor hierdie verhouding. Ekself is nie tans in 'n verhouding nie.

Enige menings?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Wmn, sounds like there could indeed be abuse going on next door, spouse abuse and even animal abuse. IF you have enough of a relationship with her to be able to talk frankly, you could tell her that you are worried for her, and suggest that she calls POWA for advice and support. And if there are signs of the cat being injured, report it to the SPCA.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Not sure | 2004/12/20

A woman will not admit to being abused if she feels that she is deserving it. You will have to be careful if you want to interfere here. The fiance might become violent towards you for interfering. That can also reflect back to her bacause he might think that she has gossipped about him behind his back.

Reply to Not sure
Posted by: Adam | 2004/12/20

Sy kry waarskynlik reeds slae en word een van die statistiek. So 'n ou verander NOOIT. Ek is nie seker of jy iets vir haar kan doen nie, tensy jy haar goed ken. Sy mag (uit skaamte) sê dat jy inmeng. Sterkte! (Dalk bring die feesdae vir jou 'n verhouding!)

Reply to Adam

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement