advertisement
Question
Posted by: Bettie | 2007/08/26

Beroeps keuses

Ek wou altyd verpleging doen, toe vir een of ander rede net voor my matriek eksamen besluit ek op biblioteekkunde. Wel ek het dit gedoen, my graad gekry en vir 10 jaar gewerk - en dit glad nie geniet nie. Nou is ek in 'n stadium in my lewe waar ek 'n beroeps keuse moet maak. Biblioteek poste is nou baie skaars en ek is soortvan moeg om bakhand te staan vir 'n werk. Ek kan nou verskeie keuses uitvoer. Ek kan of vir 'n jaar studeer in 'n rigting wat grens aan bibl.kunde - dan is alles darm nie verniet nie - en dit gee my dalk beter kans op ander werksgeleenthede of ek kan verpleging studeer. My prolbeem met verpleging is dat dit vir 3 jaar is dit 'n opdraande stryd gaan wees omdat dit voltyds is, en ek 3 klein kindertjies het. Ek is bang ek verromantiseer verpleegkunde en dat ek na 'n jaar spyt sal wees ens, ens, ens.

Iemand help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I;m sure other reaseds with experience in this area will help, once the weekend is over. Check whether there is some way of working for a few months or even weeks as an unpaid nursing assistant, to get a chance to see what the job reall is, and thus to assess whether it's what you[ve been dreaming of, or whether your expectations may be a bit romanticised. I wonder if they need a good medical / nusing librarian, to let you combine expertise and interests ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement