advertisement
Question
Posted by: prinsessie | 2006/11/03

benodig advies asseblief

my sus het baie probleem en ek weet nie eintlik watste raad kan ek vir haar gee nie. haar man baklei haar vir enige iets en sy het al probeer net luister en dan aan gaan met haar werk en dit werk nie. sy bly se sy wil moord pleeg ens. en sy het n kind, kan jul asb my help. dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Any chance of her, or other family members he might listen to, persuading him to join her in marriage counselling ? Or of him agreeing to individual counselling to deal with his anger problems ? And she shouldn't be drinking with the pills

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Echelle | 2006/11/03

Kinders volg gewoonlik ouers se voorbeeld! Jy sal die kind op 'n manier moet help! 'n Kind verstaan gewoonlik meer as wat mens dink, maar hulle raak gou confused en dit is moeilik vir daai klein hartjie om alles te hanteer!

Reply to Echelle
Posted by: prinsessie | 2006/11/03

eintlik weet ek nie watse pille nie en haar man hou ek nie en self glad nie. hy is baie baasspelirig en baie geirreteer. ek het haar al gese dat hulle moet uitsorteer maar hulle het gedoen maar nie uitgewerk nie, en ek het ook vir haar gese dat sy nie goeie voorbeeld vir haar kind nie. want ek is bang sy gaan ook so doen

Reply to prinsessie
Posted by: Katja | 2006/11/03

Arme arme kind....hoekom is dit altyd die kinders wat ly onder hierdie slegte grootmense. Jou suster behoort nie haar probleme haar kind s'n maak nie,

Reply to Katja
Posted by: Echelle | 2006/11/03

Watse pil? Ek stel voor jy vat haar kind vir 'n week en sê vir jou suster sy moet hulp gaan kry en sy en haar man moet dinge uitsorteer in daai week, anders gaan sy haar kind in 'n senuwee wrak verander en sy gaan dit vir haarself net erger maak!

Reply to Echelle
Posted by: prinsessie | 2006/11/03

ja maar sy het gister baie wyne gedrink saam met die pil en haar kind het so gehuil en sy het flou geslaap en sy moes gister meriete aand gegaan het en sy kon toe nie haar ma wakker maak nie.

Reply to prinsessie
Posted by: Echelle | 2006/11/03

Sy sal nie regtig moord pleeg nie, gewoonlik sê party vrouens dit net as 'n man jou regtig baie frustreer! Party mense like dit nie as mens net luister en niks sê nie.

Reply to Echelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement