advertisement
Question
Posted by: Suzette | 2007/03/03

Bene

Suzette
Message:
Ek is ’n 44 jaerige blanke vrou. Wat rumatiek koors gehad het as kind. Nou my vraag my bene pyn verskriklik en ek sit altyd met ’n kombersie oor my bene want dit raak geweldig seer. Ek het al ’n been digtheid toets laat doen. Ek is raad op help asseblief.
Dr se vrae vir my
Is dit gewrigspyne of die been tussen-in wat pyn?

Is die been rooi en warm waar dit seer is?

is dit erger of beter as jy oefen?

Kry jy krampe, of "tandpyn" tipe pyn in jou bene(knaend)?

Is die velkleur van jou bene normaal?

Het jou dokter al 'n volbloedtelling, x/strale en kalsium vlakke getoets?
My antwoord
Dr, dit is nie gewrigspyne nie, dit is die been self wat pyn.
Dit is knaend maar is nie rooi of opgehewe, kry net verligting indien ek my bene warm toe maak.
Die velkleur is normaal. Dit word met tye beter dan kan ek oefen, maar indien dit soos nou is is die pyn te veel om te oefen.
Ek het n beendigtheid gedoen en was normaal, het nou net bloedtoetse gedoen soos rumatiek, was negatief, maar my skuldklier is onderaktief.
Dr. U se sien onder. Jammer ek verstaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Suzette, Jou vraag was meer as een keer op my website - maar ek sien dit het nie deurgegaan nie - sal weer antwoord.
Ek dink jy moet 'n spesialis sien - mens moet goed uitskakel soos beenmurg siektes, beenmurg kanker, paratiroied probleme ens en dalk ook 'n radioaktiewe beenscan doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: malan labuschagne | 2014/08/15

tydens 'n beoogde knievervanging is 'n virus (onbekend0 geidentifiseer en is my been net so toegemaak en teater ontruim. het ankoliserende spondilities en rumatoide artiritis HBLAB27+ waste virus kan dit wees? stuur na 0824556077 boodskap asb

Reply to malan labuschagne

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement