advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2004/10/18

BEKOMMERD OOR GEWIG

HI DIETDOC
KAN JY DALK VIR MY LAAT WEET WAAR KAN GEWIGSKLINIEK
OF PERSONE OF SIELKUNDIGES WAT IN PRETORIA OMGEWING IS.MY KAN BYSTAAN MET DIE EMOSIENELE,DEPRESIE KANT VAN OOR EET.EK HET REEDS ALLE DIEETE PROBEER MAAR
DIT WERK NET NIE. EK TEL NET ELKE DAG MEER EN MEER GEWIG OP.

BYVOORBAAT
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bekommerd
Ek hoor wat jy sê. Ek kan jou ongelukkig nie direk verwys nie, maar ek wil graag aanraai dat jy 1) 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind), en 2) 'n kliniese sielkundige konsulteer (vra jou huisdokter om jou te verwys of kyk in die Geel Bladsye).
Sterkte, die deskundiges sal jou help.
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement