advertisement
Question
Posted by: bloubul | 2007/12/08

Bekommerd oor "experts"

Ek is regtig bekommerd daaroor dat die "Experts" wat hierdie site bedien, soms tot 2 na 3 dae neem om te antwoord. Ek voel dis nie regverdig teenoor iemand wat uit nood, en wie watse omstandighede, n vraag vra en dan moet die persoon tot 3 dae wag vir n antwoord nie. kan die experts asb verduidelik wat die rede is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek is jammer om te verneem dat jy ongelukkig is met die diens wat ons lewer. Let asseblief daarop dat al die experts 'n voltydse beroep het en hierdie diens na-ure lewer. Ons is dus nie heeldag aanlyn nie en beantwoord julle vrae so gou as moontlik. Dit is 'n gratis diens wat aan die publiek gelewer word deur hoogs gekwalifiseerde persone, maar ons probeer nogtans ons bes om dit so spoedig moontlik te beantwoord.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: THanks | 2007/12/09

Please readers, if you have an emergency you go to your nearest hospital casualty department or call your GP. You don't post a question and expect an immediate reply!!!

Really, its most rude, I think all the experts do an amazing job at answering everyones questions.

Thank you Cyberdoc!

Reply to THanks
Posted by: poplappie | 2007/12/09

Ek stem saam met bloubul. Iemand se lewe kan in gevaar wees en om 1 dag te wag vir n antwoord is n dag te lank. Ek vermoed die mense wat vir die experts skryf is bang om die "groot" stap na a dokter te neem net ingeval hulle gaan hoor wat hulle nie wil nie. Maar dit beteken nie dat die experts so lank moet neem om te antwoord nie.

Reply to poplappie
Posted by: Anon | 2007/12/09

daar was op 'n stadium 'n Hacker wat die website vertraag het, maar nou gebruik hulle dit as 'n verskoning.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement